P.A.K. Bande has been part of the Kuilsriver community for the past 40 years. It has changed premises, name, and ownership since, but its reputation has stood. The current owners (since September 2010) carry on this tradition. Being family of the founder, we take pride in the name. In September 2010 Louis Botha took the reins of Hi-Q P.A.K. Bande in Kuilsriver and in November 2010, his son Dries threw his full weight into the management of P.A.K. Bande, bringing with him 20 years of technical and management experience. They kept on building the brand and reputation of P.A.K. Bande, until joined by Dries’ brother Hannes in November of 2012, who brought some mechanical and management experience into the mix. Father and sons work side by side to build the brand, and reputation of P.A.K Bande and keep it growing in Kuilsriver. Welcome to Hi-Q P.A.K Bande, the one you can trust!

 

P.A.K. Bande is deel van die Kuilsrivier gemeenskap vir die afgelope 40 jaar. Dit het verander van perseel, naam en eienaarskap sedertdien, maar sy reputasie het bly staan. Die huidige eienaars (sedert September 2010) bou voort op hierdie tradisie. As familie van die stigter, is ons trots op die naam. In September 2010 het Louis Botha die leisels van Hi-Q PAK Bande in Kuilsrivier geneem, en in November 2010, gooi sy seun Dries sy volle gewig in by die bestuur van PAK Bande, saam met hom bring hy 20 jaar van tegniese en bestuur ervaring. Hulle het volgehou met die bou van die handelsmerk en reputasie van PAK Bande, Dries se broer Hannes sluit in November van 2012 by hulle aan. Hannes het meganiese en bestuurservaring saamgebring. Vader en seuns werk langs mekaar om die handelsmerk, en die reputasie van PAK Bande te bou en te onderhou in Kuilsrivier. Welkom by Hi-Q Pakbande, die een op wie u kan staatmaak!